Page 1 of 1
Kolf pas op 3006?
Posted: Mon Jul 01, 2013 10:48 pm
by Jake1
Iemand het 'n 7x57 k89 aksie Musgrave kolf sal hy pas op 'n 3006 mod 80 geweer- Ja dis miskien dom vraag.
Jake1
Re: Kolf pas op 3006?
Posted: Tue Jul 02, 2013 7:00 am
by mariusr
Ek glo amper nie? Die mod 80 het ander slot op!
Re: Kolf pas op 3006?
Posted: Tue Jul 02, 2013 7:20 am
by Armand Steenkamp
Nee hy sal nie pas nie.... Die 2 kolwe word nie die selle ingelaat nie.
Groetnis
Re: Kolf pas op 3006?
Posted: Tue Jul 02, 2013 8:42 am
by Jake1
Dis nou jammer, dankie vir julle inligting manne.
Jake1