Page 1 of 1

Jakkals met internet toegang

Posted: Thu Jul 04, 2013 10:52 am
by gillie
Dink hierdie jakkals het internet toegang. Foto kom van Laerskool Warmbad se birdshoot wat elke jaar gehou word. Hy het geweet hy gaan veilig wees tussen daai klomp wingshooters op die dag !!! (verskoon as die foto reeds gepost is)

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/jakkals_zps66ad5a15.jpg

Re: Jakkals met internet toegang

Posted: Thu Jul 04, 2013 11:46 am
by Gawie(13mm)
Hy het met opset nie sy "Red Bull" gedrink nie. ;D

Re: Jakkals met internet toegang

Posted: Thu Jul 04, 2013 11:50 am
by stan man
toemaar hy sal nog op sy dinges kry.