Page 1 of 1
Trailcams wat om te koop
Posted: Sun Jul 07, 2013 11:32 am
by Francois B
Ek is in die mark vir n paar trailcams en sal graag wil hoor wat is klein goed en het n lang battery lewe? Ek hoor selfs van kameras wat fotos vir jou sms! Sien uit om van julle te hoor!
Re: Trailcams wat om te koop
Posted: Sun Jul 07, 2013 5:59 pm
by henried
Re: Trailcams wat om te koop
Posted: Sun Jul 07, 2013 8:36 pm
by vlakvark1
Ek het n ''nikko stirling'' en is baie tevrede met hom
Neem so 1500 fotos elke week en baterye hou so 6 maande ( tussen 30 000 en 40 000 ) fotos
met n stel baterye
Re: Trailcams wat om te koop
Posted: Sun Jul 07, 2013 10:08 pm
by Agentkoos
Hi Francois
Het pm gestuur