Page 1 of 1

Bargain - Hammerli AR20FT

Posted: Mon Jul 08, 2013 4:52 pm
by BLOK
Weet nie wat kos lug gewere nadese nie, maar hierdie een lyk na n groot bargain as ek hom so kyk.

Ek praat dalk nonsens maar gaan kyk maar.


http://www.guntree.co.za/index.php/ad/Z ... rli-ar20ft

Re: Bargain - Hammerli AR20FT

Posted: Tue Jul 09, 2013 9:17 pm
by Skiet
Dit is n goeie prys maar dit lyk of die ouens wat die gewere het, na n tyd weer verkoop. Ek sal liewer na n s400 kyk.

Re: Bargain - Hammerli AR20FT

Posted: Wed Jul 10, 2013 8:12 am
by JTM
Daai is maar die gewone prys omtrent vir die AR20.