Page 1 of 1

MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 3:10 pm
by hencohugo
Ek het my Mossberg 500 so bietjie ge"pimp". Wil nog vir hom 'n red dot site of iets soortgelyks opsit.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:04 pm
by JTM
Cool! Nou kort jy net 'n paar Zombies om te blaas met die outjie :D

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:13 pm
by BRNO (Pierre)
Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:14 pm
by smitjs
Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:23 pm
by Gerhard
Pla daai opvou kolf nie?

Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.

Lyk na baie lekker setup.

My 500 lyk nog soos jou eerste foto.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:35 pm
by hencohugo
BRNO .06 (Pierre) wrote:Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?
Hi Pierre

Ek het lank gesoek vir so'n kolf toe het Jarakal se geelbladsye (GENO) my op Guns & Bows in Stikland se spoor gesit. Die ATI kolf het my R1690 gekos. Die front end het ek saam met die geweer gekry en alles self opgesit in so 15min.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:38 pm
by hencohugo
smitjs wrote:Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit
Hi Johan

Ek het die flits en bracket, moet dit net opsit. Bel vir Hennie by Guns & Bows 021 9492891 Die kolf het veskillende adaptors wat jy kan gebruik op die Mossberg, Mavric en Winchester pompaksie.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:40 pm
by hencohugo
Gerhard wrote:Pla daai opvou kolf nie?

Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.

Lyk na baie lekker setup.

My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
Hi Gerhard

Ek het nog nie met hom geskiet nie, maar ek hou van hoe dit lyk. Sal jou laat weet, gaan Saterdag bietjie baan toe.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:40 pm
by smitjs
Dankie
Groete
Johan Smit

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Tue Jul 09, 2013 4:42 pm
by Gerhard
hencohugo wrote:
Gerhard wrote:Pla daai opvou kolf nie?

Daai knop sit net mooi waar hy my op die neus sou klits.

Lyk na baie lekker setup.

My 500 lyk nog soos jou eerste foto.
Hi Gerhard

Ek het nog nie met hom geskiet nie, maar ek hou van hoe dit lyk. Sal jou laat weet, gaan Saterdag bietjie baan toe.

Geniet hom!!!

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Wed Jul 10, 2013 11:02 am
by BRNO (Pierre)
hencohugo wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:Lyk flippen nice! As ek mag vra, het jy dit daar in Worcester gedoen, en wat het dit jou gekos?
Hi Pierre

Ek het lank gesoek vir so'n kolf toe het Jarakal se geelbladsye (GENO) my op Guns & Bows in Stikland se spoor gesit. Die ATI kolf het my R1690 gekos. Die front end het ek saam met die geweer gekry en alles self opgesit in so 15min.
Dankie Hugo. Ek gaan hulle ook skakel. Ek het n Franchi semi outo, en wonder of die kit ook daarop sal werk.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Wed Oct 09, 2013 11:37 am
by hencohugo
Daars hy nou. Red dot sit is op. Dankie oom Ben.

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Mon Jan 20, 2014 8:15 pm
by Bostokkelos
I like!

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Thu Mar 27, 2014 1:28 pm
by hencohugo
smitjs wrote:Henco, bakgat!
Kort nog net die flits voor onder die loop.
Ek het die identiese, vertel asb meer, ek sou ook graag daardie voukolf wil opsit.
Waar om te kry, watter maak en model, ens.
Zombies? Is daar dan 'n tekort aan hulle?
Groete
Johan Smit

Johan kyk gou hier is een vir 'n baie goeie prys.

http://www.guntree.co.za/latest-ads/ite ... ding-stock

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Fri Mar 28, 2014 9:59 am
by smitjs
Dankie Henco, jammer te laat, reeds verkoop.
Groete
Johan Smit

Re: MOSSBERG 500 "BEFORE AND AFTER"

Posted: Fri Mar 28, 2014 12:26 pm
by hencohugo
smitjs wrote:Dankie Henco, jammer te laat, reeds verkoop.
Groete
Johan Smit
Ai dis jammer. Ons probeer maar weer.