Page 1 of 1
African PH Folder
Posted: Tue Jul 09, 2013 7:25 pm
by stephensonsknives
EK het hierdie mes uitgetoets en hy werk soos 'n bom, slag 'n bok sonder enige sukkel. N690 staal
Re: African PH Folder
Posted: Tue Jul 09, 2013 8:01 pm
by Beretta
Ek hou van jou styl van mes maak jy kan maar
Beretta
Re: African PH Folder
Posted: Tue Jul 09, 2013 10:04 pm
by theedge
mooi mes
Re: African PH Folder
Posted: Wed Jul 10, 2013 7:39 am
by blaser
hoe word daai sny werk van die letters gedoen
Re: African PH Folder
Posted: Wed Jul 10, 2013 7:47 am
by Kallie404
Regtig n baie mooi mes, al wat my bekommer is dat vuiligheid/vleis ens vas sal sit in die letters, en dit n redelike gestoei sal afgee om dit skoon te kry veral as dit sou hard/droog word.
Re: African PH Folder
Posted: Wed Jul 10, 2013 8:02 am
by Geno
remington wrote:hoe word daai sny werk van die letters gedoen
Heel moontlik met waterjet snywerk.
Hulle operate teen 60,000psi. Daar word abrasive saam die water gebruik, wat die snywerk doen. Hulle noem dit ook "cold cutting".
My pa en een broer is in die bedryf. Dis nogal interressant!
Re: African PH Folder
Posted: Wed Jul 10, 2013 12:29 pm
by stephensonsknives
die letters word saam met die lem gelasercut ...ek het oorweeg om nie die letters te sny nie maar net 2 manne in n jaar het gekla ,so om die african ph te bemark het ek besluit om die letters te los vir bemarking en ek moet se dit lyk baie goed....die grootste oorweging was om die toughste werks knipmes wat konstruksie en maintenance behels in die mark te sit mesgroete
Re: African PH Folder
Posted: Tue Apr 22, 2014 9:52 pm
by johan1
Baie uniek, ek hou daarvan
Re: African PH Folder
Posted: Wed Apr 23, 2014 5:51 am
by sako 30-06
Baie mooi,wat kos so mes?
Re: African PH Folder
Posted: Wed Apr 23, 2014 6:49 am
by BennieO
Wat kos so mes en wat is sy mates? Ek is in die mark vir 'n kwaliteit sakmes om saam met my te dra wat nie my broek op my kniee gaan laat hang nie.