Page 1 of 1
Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 2:49 pm
by Rot
Hi Almal
Wat se tye van die dag roep julle en dan tot hoe laat?
Die dag roep klink interresant wil dit biettjie proebeer.
Groete
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 3:23 pm
by James Wilson
Rot, die dagroep is regtig n lekker tydverdryf. Dit help ook met skelm jakkalse. Kyk maar vroeg oggend en daardie goue uur voor donkerte. Jy moet die veld baie langer kans gee om weer stil te raak nadat jy opgestel het. Jy moet in die skaduwee staan, ek sit ook die roeppers so bietjie verder weg as die nagroeppe. Ou reel: sit DOODSTIL!!
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 3:31 pm
by James Wilson
As jy in die middel van die dag roep doen dit so binne 400m van n drinkplek af
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 3:34 pm
by Rot
Kom hul gewoonlik wind af in?
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 3:36 pm
by James Wilson
Hulle reageer maar baie soos in die nag, dit voel net vir my omdat hulle kan sien vat hulle meer kanse, as hulle eers bsluit hulle kom in, dan kom hulle teen n hoer spoed as in die nag
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 5:41 pm
by cassie_calvinia
hul verras jou lelik. ander tipe bok koors.
3h middag is reg. dan loop jakkals al ver. somer, 4h
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 6:26 pm
by Rot
So dis beter om in die middag tegaan roep as die oggend
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Wed Jul 10, 2013 7:19 pm
by cassie_calvinia
sol nie dit se nie. maar ek het nog net in middag gegaan. my veld te rof om so in die donker te gaan sit.
Re: Tyd van Dagroep
Posted: Sun Jul 14, 2013 6:53 pm
by johans
ek sorg gewoonlik dat ek klaar sit so 2 ure voor donker.ek roep dan ook net tot so halfuur voor donker.laaste een het haar nie aan wind gesteur nie,reguit roeper toe gehardloop