Hierdie man mag maar boog skiet!
https://www.facebook.com/photo.php?v=10151762926548210
Geniet hom!
Duiwe met die boog
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Duiwe met die boog
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe met die boog
Hy het n bos vol pyle weg geskiet!!!
Hy verstaan van lead met n boog.
Hy verstaan van lead met n boog.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Duiwe met die boog
en ek sukkel nog met my haelgeweer, om hulle skoot vir skoot raak te skiet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Duiwe met die boog
Fluflu pyle gaan nie ver nie. Hulle word tien teen een opgetel saam die duiwe.Gerhard wrote:Hy het n bos vol pyle weg geskiet!!!
In Argentinie het man sommer 4 helpers terwyl jy skiet.
Soos hier:
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe met die boog
Selfs flu flu pyle gaan die hele wereld rond le.
Dit lyk nie of daai flu flu's is nie maar wel groot vere vains.
Flu flu pyle kan die pyl dalk te vinnig briek voor hy die duif tref...
Maar ja hy skiet mooi met sy setup.
Dit lyk nie of daai flu flu's is nie maar wel groot vere vains.
Flu flu pyle kan die pyl dalk te vinnig briek voor hy die duif tref...
Maar ja hy skiet mooi met sy setup.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Duiwe met die boog
Ja nee ek stem saam Gerhard daai ou is al mooi in geoefen en ken van.
Dankie vir die link Geno
Dankie vir die link Geno
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Duiwe met die boog
Die ou kan skiet.
Het julle gesien en gehoor met wat hy skiet.
MONSTER

Het julle gesien en gehoor met wat hy skiet.
MONSTER
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Duiwe met die boog
HennieC wrote:Die ou kan skiet.
Het julle gesien en gehoor met wat hy skiet.
MONSTER![]()
![]()
Gewonder hoekom klink dit soos n kettie wat skiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Corniel
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm
Re: Duiwe met die boog
blikemmer dis impressive
