Page 1 of 1

Laerskool Warmbad

Posted: Mon Jul 15, 2013 8:48 am
by gillie
More,

Nog iemand wat na Laerskool Warmbad se Birdshoot gaan einde Julie?

Re: Laerskool Warmbad

Posted: Mon Jul 15, 2013 8:55 am
by Polla1983
Gillie.

Vertel meer...wie kan ek kontak vir inligting?

Re: Laerskool Warmbad

Posted: Mon Jul 15, 2013 9:39 am
by gillie
Polla1983 wrote:Gillie.

Vertel meer...wie kan ek kontak vir inligting?
Sal my eerste ene ook wees, maar glo baie goed georganiseer en als. Ek dink daar is nog plek ook.

http://www.wingshooter.co.za/