Page 1 of 1

Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 12:52 pm
by Gunskip
Ons is n paar werks-kollegas wat na n plaas soek in die bogenoemde omgewing om springbokke en blesbokke ens te skiet.

Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie.. :laugh:

Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 1:09 pm
by BLOK
Kontak vir KSV hier op die forum Hein bly daar en weet van heelwat jagplekke daar.

Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 1:35 pm
by Eugene
Gunskip wrote:Ons is n paar werks-kollegas wat na n plaas soek in die bogenoemde omgewing om springbokke en blesbokke ens te skiet.

Neem asb kennis dat ons nie Amerikaners is met $ nie.. :laugh:
Ek sal vir Greyghost eers 'n skip gee, hy is bietjie keelvol vir "korporatiewe" jagte.... ;)

Jy kan dalk ook vir Stan man en Jakkalsgat probeer, weet nie op hulle so ver jag nie, maar het dalk kontakte daar rond!

Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 1:56 pm
by BLOK
Jakkalsgat kan dalk vir jou reel Kimberley se kant toe ja, is mos darem nie te ver van julle nie. Gee hom gerus ook n probeer.

Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 2:43 pm
by Gunskip
Glo die manne gaan rol soos hulle lag sodra hulle hoor ons word as "korporatief" beskou.....

Re: Jag plek gesoek naby Deben/Kathu

Posted: Mon Jul 15, 2013 3:40 pm
by Eugene
Gunskip wrote:Glo die manne gaan rol soos hulle lag sodra hulle hoor ons word as "korporatief" beskou.....
;D ;D ;D