Page 1 of 1
Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 8:39 am
by Smiley
Monique het die pragtige koedoebul op haar eerste jag en nogal met 'n boog gejag.
Skat sy horinglengte?
http://i1292.photobucket.com/albums/b569/ArieKruger/koedoebul001_zps81869884.jpg
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 8:41 am
by Carl
48"
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 8:44 am
by junglejulian
52" baie vlak draaie maar die lang punte behoort mooi duime te gee.baie mooi bok!
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 8:46 am
by Smirre
52"
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 8:47 am
by mariusr
Lucky girl!

52.5"!

Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 9:03 am
by Polla1983
53"/54"
Baie nice, well gedaan..
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 10:30 am
by Smirre
Smiley

?? lengte

??
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 10:39 am
by Jakes73
Daai is darem mooi wit tips daai al klaar ... ek sou skat so tussen 56" en 57".
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 10:55 am
by Dimitri
51"
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 1:19 pm
by Smiley
OK manne die lengte was 58".
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 1:22 pm
by Jakes73
Smiley wrote:OK manne die lengte was 58".
Goeie werk !!! ... spoggerige Kudu om met 'n boog te kry nogal.
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 1:27 pm
by Gerhard
AWESOME Bul!!!
Baie geluk.
Re: Kudu horinglengte?
Posted: Wed Jul 17, 2013 1:41 pm
by mariusr
Hoe vang so koedoe ons nou ontkant maar daai punte is baie lank dis waar die duime le! Gelukkige meisie ons manne is vrek jaloers!!