Page 1 of 1

Knope

Posted: Tue Nov 09, 2010 11:49 am
by BLOK
Hier is n link wat ek nou al vir baie lank gebruik, seker die beste demonstrasies en verskeidenhyd van knope vir visvang wat ek nog gesien het. Klik net op fishing en gaan na knots & rigs. As jy nie n knoop tussen die honderde kry nie bestaan hy nie.

Blok.
http://www.marinews.com/

Re: Knope

Posted: Tue Nov 09, 2010 8:43 pm
by Christo
Dankie, sal hulle oefen vir myl108