Page 1 of 1
jag langnaweek
Posted: Thu Aug 01, 2013 10:47 pm
by jannie1
ons is twee gesinne wat volg naweek wil gaan jag
4 groot mense en 5 kinders
wil so 5 blesbokke skiet en moet plek wees waar kinders met windbukse voels kan skiet
nie verder as so 2 ure van Pretoria af nie
wie kan help?
Re: jag langnaweek
Posted: Thu Aug 01, 2013 10:51 pm
by stan man
hoop jy kom reg jan.
ekself vat n groep uit na n plaas buite parys.
Re: jag langnaweek
Posted: Fri Aug 02, 2013 10:48 am
by jannie1
niemand wat hier enige voorstelle het nie?
Re: jag langnaweek
Posted: Fri Aug 02, 2013 11:01 am
by ROBBIE1
Die langnaweek is die problem, jy gaan sukkel om plek te kry!
Al die manne wat ek by jag is vol, het nou net uitgevind.
Sterkte met die soektog.
Re: jag langnaweek
Posted: Mon Aug 05, 2013 9:06 am
by jannie1
met die reaksie ontvang het ek beskuit om my afstande aansienlik te rek
so enigiemand wat kan help laat weet asb, kaap provinsie en kalahari dalk ietwat wyd maar die res sal ek oorweeg
dankie