Page 1 of 1
Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Sat Aug 03, 2013 9:02 pm
by Charles.308
Ek wil net graag uitvind of dit nodig is om n Musgrave RSA single aksie se aksie te bed.Wat se die manne met die dik brille.
Dankie
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Sun Aug 04, 2013 7:45 am
by James Wilson
Charles, ek sien hier is sommer n paar Musgrave vrae, ek sal bietjeie vir daan bel en se hy moet dit antwoord.
Jacques Botha het ook twee van die gewere, sal hom ook vra wat is idee. Persoonlik glo ek enige geweer vind baat deur bedding, hoe groep die geweere tans?
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Sun Aug 04, 2013 9:42 am
by Armand Steenkamp
Charles, bed hom maat. Dis sal nie skade doen nie.
Groetnis
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Sun Aug 04, 2013 5:36 pm
by wlm
Pak hom. Selfs 'n resiesperd is beter met goeie versorging.
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Mon Aug 05, 2013 3:44 pm
by Hein M.
Jip. Het myne laat pak, float, tap, loop laat sny met nuwe knaldemper ingesluit - vir R2000...
Bitter akkuraat en loop soos 'n **** met 'n mop.
Groetnis!
Hein M
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:01 pm
by Charles.308
Hein wie het die aksie gebed vir jou?
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Tue Aug 06, 2013 9:23 pm
by Hein M.
Charles
RW Basson op Vredendal. Hy ken RSA's baie goed - het self 5 van hulle - in verskillende kalibers... Volgens my 'n uitstaande wapensmid en boonop nie 'n rower nie
Laat weet. Kan sy nr. vir jou PM
Mooiloop!
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Wed Aug 07, 2013 7:00 am
by Charles.308
PM my sy nr.Ek sal hom kontak .
Dankie
Re: Musgrave RSA singles aksie bedding of nie
Posted: Wed Aug 07, 2013 7:16 am
by Armand Steenkamp
Hein my magtag man ek het my RSA laat groefdraad sny by Oom RW , hy het my R250 gevra! Jy moet se as jy weer diekand toe kom.
Groetnis