Page 1 of 1
Re: magnum tydskrifte
Posted: Sun Aug 04, 2013 8:01 pm
by Armand Steenkamp
Vir intresandhyd, ek het 400 magnums en nog n paar ander en die koerier koste was rondom R800!!
Groetnis
Re: magnum tydskrifte
Posted: Mon Aug 05, 2013 1:12 pm
by bishop3006
Piet,
as daar 1976 Magnums tussen daai doubles is sal ek dit asb oorvat by jou. Die res het ek so ek sal los vir iemand anders, maar ek kort 'n paar van 1976. En as daar Annuals is dieselfde.
Re: magnum tydskrifte
Posted: Mon Aug 05, 2013 3:42 pm
by bishop3006
Dankie in elk geval Piet. Maar as jy van daai oues optel dis net hulle wat ek nog kort om my versameling vol te maak, so ek staan dan bakhand asseblief.
Dieselfde geld vir enige iemand anders asseblief.
Re: magnum tydskrifte
Posted: Mon Aug 05, 2013 4:09 pm
by blaser
piet van watter jaar is die boeke