Page 1 of 3
SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:03 am
by Gerhard
Right,
Ek sit uit eindelik weer in n hide met my boog na n veels te lang gewag.
Ek het klaar n paar jong wilde beeste by di hide gehaad..
Ek sal update soos di dag loop...
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:06 am
by Gerhard
Gemsbokke is hier...
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:08 am
by VdWalt
Whoo Lekker!!! Geniet dit!
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:11 am
by Carl
Lekker Gerhard, beste manier om 'n Dinsdag om te kry!
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:40 am
by SV MAD (Henk)
Lekker man, geniet dit! Dit klink of dit baie lekker kan wees! Laat daai pyle reguit vlieg. Wat is op die menu?
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 8:46 am
by Gerhard
Kom klein troppie wildebeeste in ... Koeie en kallers...
Dis vrek lekke om weer tyd in n hide te spandeer en net te sit en kyk en luister...
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 9:01 am
by Gerhard
Nyala ooitjies ook kom kuier
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 9:06 am
by Smiley
Gerhard dis mos nou die lewe, en dan kan jy dit so deurentyd deel met ons.
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 9:10 am
by Reggie Gerber
Lekker man
Goeie plek om kop skoon te kry
Geniet dit en moet ASB nie ophou met die updates nie
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:39 am
by FHM
Gerhard het sekerlik iets gekry...dis hoekom hy so stil is...
Gerhard kom in oor!.....Pssst Gerhard !!!

Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:43 am
by VdWalt
FHM wrote:Gerhard het sekerlik iets gekry...dis hoekom hy so stil is...
Gerhard kom in oor!.....Pssst Gerhard !!!

Ek het presies die selfde gedink - soos 'n muskiet!! Sodra hy iets kry
om te piets dan raak hy stil!
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 10:55 am
by BRNO (Pierre)
Kom nou! Vertel! Fotos! Iets?
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 11:03 am
by FHM
[quote="VdWalt
Ek het presies die selfde gedink - soos 'n muskiet!!
Sodra hy iets kry
om te piets dan raak hy stil![/quote]

Bwhaaaaahaha - amper woer ek van my stoel af!
Mooi man VdWalt !

Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 11:03 am
by Gerhard
Wildebeeste is nog hier...
Troppie kudu koeie het kom water drink.
Troppie rooibokke met n ram het so vinnig gedraai sonder skiet kaans...
Die cell se batery is amper pap as ek stil raak
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 11:11 am
by Philip_R
Lekker man, Hoop jy kry waarvoor jy soek.
Ek gaan in die vervolg my spotlight battery saamvat hide toe sodat ek nie voor middagete sonder 'n foon sit nie.
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 1:01 pm
by Gerhard
Vlakvark soggie met kleintjies het draai kom maak...
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 1:18 pm
by BLOK
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 1:19 pm
by BRNO (Pierre)
Wou nounet vir hom vra of hy sy boog of iets anders in die hand het

Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 2:22 pm
by stan man
en nou is die pappery heeltemal pap,en ons hoor heeltemal niks.
''not very ayoba ek se!!''
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 4:35 pm
by Gerhard
Nou in Thaba...
Gaan vanaand bietjie pyle skiet by die boog klub.
More oggendnweer vroeg inni hide
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 4:35 pm
by BRNO (Pierre)
Gerhard wrote:Nou in Thaba...
Gaan vanaand bietjie pyle skiet by die boog klub.
More oggendnweer vroeg inni hide
Gaan jy jou boog more saamvat?
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 4:40 pm
by Gerhard
Dis maar moeilik om te jag op n tight budget...
Die rooibokke en kudu koeie was maar skaam vandag.
Sal more weer vroeg inni hide klim...
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 4:55 pm
by Roger
Sterkte!!
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 5:10 pm
by BRNO (Pierre)
Gerhard wrote:
Dis maar moeilik om te jag op n tight budget...
Die rooibokke en kudu koeie was maar skaam vandag.
Sal more weer vroeg inni hide klim...
Ja, baie sterkte. Geniet maar die tyd in die veld in elk geval!
Re: SDudla boog jag
Posted: Tue Aug 06, 2013 6:43 pm
by Allure
Lekker om jou te sien vandag Gerhard - Dankie vir die draai..
Sien jou more met n gouetjie....