Page 1 of 1
Musgrave Muzzler
Posted: Thu Aug 08, 2013 9:25 am
by Danie Nortje
Ek is opsoek na n opvou kolf vir n Musgrave Muzzler pomp aksie hael geweer. My soeke op die net lewer niks op nie. Dis basies die selfde geweer as die Baretta mod 202P wat gebruik word deur die poliesie. Kan iemand my dalk in die regte rigting wys asb?
Re: Musgrave Muzzler
Posted: Thu Aug 08, 2013 9:29 am
by Geno
Danie,
Probeer Guns&Bows in die Kaap. +27 21 949 2891
Groete,
Eugene
ns. Ek is die naweek in Rooiberg by my ouers. Gaan ons iets vat vir die keel by Die Koekepan?
Re: Musgrave Muzzler
Posted: Thu Aug 08, 2013 1:00 pm
by Danie Nortje
Nee ou Gena. Ek is nog in Angola. Land eers die19e Augustus maar jy moet geniet ou maat.