Jong dominee
Posted: Tue Aug 13, 2013 3:06 pm
Die jong dominee is bietjie senuagtig voor sy eerste nagmaalspreek, en hy besluit toe om n bietjie in die nagmaalwyn in te klim vir courage en wisdom. Die gemeente hang aan sy lippe. Niemand slaap nie. Na die tyd vra hy die ou dominee hoe hy gevaar het. Die ou dominee vryf sy ken nadenkend voordat hy antwoord: 'Wel, jy het definitief potensiaal. Jou preek het die gemeente baie aangegryp'. ''Dankie,dominee,'' se die jong dominee met n glimlag.
''Jy het egter n paar foute gemaak,'' se die ou dominee.
'1. Dit was die ark, nie die Titanic nie!'
'2. Abraham het n bok gaargemaak. Hulle se niks van n party met n spitbraai nie!'
'3. Esau het vir sy pa wildsvleis sop gegee en hom geflous met 'n bokvel oor die arm. Daar staan niks van camo baadjie , guns en 4x4 bakkies in die Bybel nie!'
'4. Kain het vir Abel doodgeslaan! Hy het hom nie half moertoe geskop en met 'n karate kap sy nek gebreek nie!'
'En laastens.....
As jy jou nagmaalwyn klaar gedrink het, kap jy nie weer die glasie 3 keer op die tafel nie.'