Page 1 of 1

12boor patrone

Posted: Thu Aug 15, 2013 10:34 am
by heywillie
Eks opsoek na 12boor patrone (#7s en #4s) teen n billike prys per kas in Pretoria.
Begin nou meer gereeld skiet en gewonder of mens dit goedkoper kan kry per kas as per boksie ?

Dankie

Re: 12boor patrone

Posted: Thu Aug 15, 2013 11:06 am
by DJ V
Hi,

Try Arms dalk?

Re: 12boor patrone

Posted: Thu Aug 15, 2013 3:27 pm
by heywillie
DJ Viergever wrote:Hi,

Try Arms dalk?
Hulle vra R85 per pakkie en R850 per kas (van 10), so mens kry nie afslag op kwantiteit nie...