Page 1 of 1

Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 12:52 pm
by FHM
Kyk bietjie die man se tande.... :):
Het ongelukkig nie besonderhede nie - werf pic raakgeloop
IMG_0037.jpg

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 12:55 pm
by stan man
baie mooi.

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 2:01 pm
by Riaan Beeslaar
Regte wielneus

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 6:18 pm
by Frederik
Mosambiek, in die swamps hulle het tonne groot varke.

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 9:01 pm
by theedge
Wow baie mooi vark daai.

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 21, 2013 9:05 pm
by LongWolf
Daai tanne krul so ver dat dit lyk soos n sirkel hoek vir haaie.

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Fri Aug 23, 2013 9:41 am
by Riaan Beeslaar
Nog 'n plek wat baie groot varke het is Sentrum, Steenbokpan area

Re: Uitsonderlike VV trofee

Posted: Wed Aug 28, 2013 5:53 pm
by BLOUVALKIE
dis nou n meneer van n vark