Page 1 of 1

Beretta RS200 pomp aksie 12ga motivering

Posted: Thu Aug 22, 2013 8:02 am
by PJB
Goeie more almal!
Ekt vir my bo-genoemde geweer gekoop en kort nou n motivering!
Is daar dalk iemand wat my met so iets hier kan help asb?

Beste groete
Pieter

Re: Beretta RS200 pomp aksie 12ga motivering

Posted: Thu Aug 22, 2013 1:35 pm
by obasch
Waarvoor wil dit gebruik? Is die geweer vir jag of selfbeskerming?

Re: Beretta RS200 pomp aksie 12ga motivering

Posted: Thu Aug 22, 2013 2:26 pm
by mariusr
Motiveer vir jag en kleiduif skiet onthou slegs een wapen vir selfverdediging so as jy alreeds pistool vir die doel het motiveer vir jag doeleindes soos voels ens! Glo nie jy sal sukkel nie semi auto haelgewere is bietjie moeiliker en weet van paar ouens wat af gekeur was in die verlede ! My seun het die jaar sy S/S gekry was geen probleme binne drie maande!Ek het ook nou al jare my pompaksie 12boor het het hom gemotiveer onder jag en sport skiet nou nie ideaal vir sport skiet 'n pompaksie nie maar kan tog werk!

Sterkte!

Re: Beretta RS200 pomp aksie 12ga motivering

Posted: Fri Aug 23, 2013 7:34 am
by PJB
More julle! Ob ek gaan hom gebruik vir jag! Marius ek hoor jou! Eks nie n groot healgeweer man nie! Net om so nou en dan die vlieende tarries te probeer kap! Ek het reg gekom met n motivering! Dankie vir julle hulp!
Dit word waardeer!
Betse groete
Pieter!