Page 1 of 1
Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Fri Aug 23, 2013 6:39 am
by egenis
Ek het so bietjie gepoog om iets te skryf vir ons blog...
Ek het nou nie 'n vreeslikke flair vir woorde nie maar ek dink hy loop mooi.
http://stealthadventures.blogspot.com/2 ... palas.html
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Fri Aug 23, 2013 7:14 am
by VdWalt
Nice geskryf!! Ek hou nie van Montecs nie en ek weet nie hoekom nie. Ek het nog nooit een geskiet
of selfs vas gehou nie. Maar die manne wat met hulle skiet sien mooi liedere oor hulle.
Dalk is dit soos bakkies, gewere en vrouens - elke man glo mos maar syne is die beste.
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Fri Aug 23, 2013 7:26 am
by egenis
Dankie!
Ja nee kyk. Ek gaan volgende week weer jag en op die menu is 'n waterbok. So ek sal graag weer met hulle wil skiet maar ek oorweeg dit sterk op die stadium om met slick tricks te jag.
Ek het ook gisteraand gesit en daai Montecs slyp maar jy sukkel om die goed mooi skerp te kry.
Sal maar sien watter kant toe vat die lus my more.
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Fri Aug 23, 2013 3:36 pm
by FCLoretz
Goed geskryf Egenis.
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Fri Aug 23, 2013 3:45 pm
by Reggie Gerber
Mooi geskryf
Ek self het nog nooit boog geskiet nie maar sal baie grag dit wil prober
Reggie
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Sat Aug 24, 2013 7:13 pm
by egenis
Dankie vir die terugvoer julle. Word opreg wardeer
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Mon Aug 26, 2013 3:16 pm
by Jakkie 321
Egenis
Het dieslfde probleem gehaat met die montex wat nie bloed spoor gooi nie. Ek het toe na spitfire oorgeskakel en al my probleme was opgelos. Goeie bloed spoor en maklik om te volg. Ek skiet als met my spitfires soos bosvark, impala ,koedoe, vlakvark. Skoot plasing is natuurlik die heel belangrikste.
Groette
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Mon Aug 26, 2013 3:21 pm
by henried
Om Montec's te slyp is harde werk, dis al wat ek teen hulle het. Ek het springbok, blesbok, gemsbok, en volstruis met hulle geskiet en bloedspoor was nog nooit 'n probleem.
Ek hou baie van die ST ook, volgens my ondervinding skiet hy 'n bars hou.
Re: Montecs, blood trials and Impalas
Posted: Tue Aug 27, 2013 1:40 pm
by egenis
Jis Henry - ek het daai goed mooi geslyp...
Hulle sĂȘ mos jy moet die sny kant toets met 'n rekkie. En hy sny hom mooi. Meeste van die tyd. Maar ek kan nu net nie al 3 skerp kry op dieselle tyd nie.
Gaan nou die naweek weer jag en het het my ogie op 'n waterbok. Die keer pak ek die storie aan met 125gn slicktricks.
Miskien kan ek dit volgende "review" en compare.
Ek moet se - hulle vlieg baie na aan my montecs so dit het nie te lank gevat om my boog te stel vir hulle nie. So kom ons kyk maar!