Page 1 of 1

jnr opleiding en rugby

Posted: Sun Aug 25, 2013 5:46 pm
by BLOUVALKIE
ek is ook deel van my pa se span jnrs wat hy oplei by SA JAGTERS op uitenhage by kwaggatak
hier is ek op n paar skiete en kursusse
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130223-00522_zpsa0d9c30e.jpg

hier skiet ek met m R1 dis n awesome gun daai wow!!!!!!!!!!!
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130518-00878_zpsa5951c46.jpg

ek het lekker rugby gespeel en is mal oor spring in die lynstaan hier vat ek weer n bal. ek speel flank of agste man vd o/13c span
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130731-01148_zps9c5f6cd1.jpg

ek het leer sweis ook met die jakkalsstoel wat ek en my pa gebou het
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130427-00781_zpsc853e0da.jpg

hier is die stoel
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130505-00822_zps375a27e5.jpg

hier is ons oppad uit een aand
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20130616-00991_zps8a7a5c29.jpg

ek wag nog om my eerste jakkals te skiet ++>:

lekker aand ooms
BLOUVALKIE

Re: jnr opleiding en rugby

Posted: Sun Aug 25, 2013 7:05 pm
by Kalahari
Netjies Valkie

Lyk my jy was sommer baie besig gewees, maar dit is reg so, julle jong manne moet mos vorentoe die leisels oorvat en julle het ook mos die energie.
Doen so voort, bekwaam jouself, jy sal die vrugte vorentoe in jou lewe pluk.

Groete

Re: jnr opleiding en rugby

Posted: Sun Aug 25, 2013 9:08 pm
by theedge
Ai Bvalkie se jou pa maak verkeerd hy moet werk - nie jou laat werk nie - jy moet die skietwerk doen. LOL

Re: jnr opleiding en rugby

Posted: Mon Aug 26, 2013 8:28 pm
by BLOUVALKIE
halo al die ooms
hahahaha dankie vir die boodskappe.
in my span spring ek die beste.elke jaar spring ek. ek is ook goed om balle te steel.
die stutte tel my erg hoog op

VALKIE