Page 1 of 1

soek plek!

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:21 pm
by roux cf
Manne,

Ek is ernstig opsoek na n plek in n oesspan.

Het n bakkie met oesraam en al die toerusting,
Soek net n plekkie.

As daar iemand is wat kan help sal ek dankbaar wees.

Kontak my op 078 084 2503 of email rouxcf@gmail.com

Dankbaar!

Re: soek plek!

Posted: Tue Aug 27, 2013 9:18 pm
by Landy
Dis ook iets wat ek graag sal wil doen

Re: soek plek!

Posted: Fri Oct 18, 2013 9:13 am
by sako223
MORE ROUX CF

JY KAN MY KONTAK DALK KAN EK VIR JOU N PLAN KRY.

GROETE SAKO 223

Re: soek plek!

Posted: Mon Oct 21, 2013 5:37 pm
by sako223
HALLO ROUX

JY KAN MY KONTAK DALK KAN EK VIR JOU N PLAN KRY

GROET SAKO 223

Re: soek plek!

Posted: Mon Oct 21, 2013 5:39 pm
by BLOK
CF as jy regkom laat weeet my ook maar, nadese nie veel meer om te doen hier by die werk nie, shoppie loop mooi sonder my hier so ek het voltyds jagtyd op my hande.