Help asb!!
Posted: Wed Aug 28, 2013 9:29 am
Hi almal,
Ek het vir n groep n jag gereel op n plaas en ongelukkig het iets voor geval en die plaas sal nie beskikbaar wees nie. Kan iemand my baie dringend help met n plekkie? Dis vir my baas en pelle.
Hier is wat ek nodig het:
Plaas moet naby PTA wees (van die mense kom van Secunda en van hulle van Welkom). So dis amper in die middel.
3 - 6 Okt
Boogjag, geweer jag saam boog sal n bonus wees.
Dis families wat gaan, so eskom krag, TV en swembad sal n reuse bonus wees.
Ongeveer 5 jagters, 10 - 12 mense in totaal.
Genoeg wild, wil nie sukkel nie.
Laat weet my asb. Enige voorstelle sal waardeer word.
Groete,
Roger!
:help: