Page 1 of 1

ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Thu Aug 29, 2013 1:26 pm
by immelmanw
Hi Manne en Dames

Safari & Outdoor wil bietjie teruggee aan al ons lojale kleinte en vriende! Die Zeis Duralyt is vir n beperkte tyd weer R8500.00
Koop aanlyn: https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... rmany_30mm

Pretoria winkel: 0861222269
Stellenbosch winkel: 0861114330
e-pos: info@so.co.za

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Thu Aug 29, 2013 2:02 pm
by Ockert1992
Goeie waarde vir jou geld!!

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Thu Aug 29, 2013 2:03 pm
by FCLoretz
Willem, wanneer het jy iets op special wat ek ook kan bekostig? ;)

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Thu Aug 29, 2013 2:06 pm
by Stefan764
Sjoe.... Mooi man Willem!!

Die manne wat nog twyfel, hiers hy nou teen die regte prys weer...

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Thu Aug 29, 2013 8:43 pm
by immelmanw
FCLoretz wrote:Willem, wanneer het jy iets op special wat ek ook kan bekostig? ;)
Haha. Laat weet waarvoor jy in die mark is, ons maak altyd n plan!

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 1:10 pm
by Pappabeer
A Willem,

As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 1:15 pm
by immelmanw
Pappabeer wrote:A Willem,

As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 September

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 1:40 pm
by Arnold
Ai Willem, jy maak my overdraft bang vir Huntex :)

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 1:46 pm
by Carl
immelmanw wrote:
Pappabeer wrote:A Willem,

As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 September
Ag nee, nee, nee.... gelukkig soek ek dalk een en is ek dan in die Kaap. Maar ek dink dit moet 'n 5-25 wees PB.

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 2:03 pm
by Beer (Christo)
Carl wrote:
immelmanw wrote:
Pappabeer wrote:A Willem,

As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 September
Ag nee, nee, nee.... gelukkig soek ek dalk een en is ek dan in die Kaap. Maar ek dink dit moet 'n 5-25 wees Arnold.

Carl

Kan ek dalk 'n geldjie saam met jou stuur. ;D

Ek en my pa het elk een gekoop by Huntex in April en soek dalk nog een....

Groete

Christo

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 2:06 pm
by Carl
Nee Christo, ek koop al klaar die scope vir 'n "pel" ;)

Re: ZEISS DURALYT 3-12x50 R8500

Posted: Fri Aug 30, 2013 2:10 pm
by Pappabeer
immelmanw wrote:
Pappabeer wrote:A Willem,

As daai 3-15 HD5 maar net daarvoor gegaan het... Daai sal loop op my 6,5... Een van die dae
Huntex Kaap papa, Huntex Kaap........... 21-24 September
Ek sal oet spaar vir n vliegkaartjie...