Page 1 of 1
Swartkruit lisensie
Posted: Sun Sep 01, 2013 12:03 pm
by Landy
Hi manne
Moet jy swartkruit lisensie he om voorlaaiers aan te hou, of net as jy daarmee wil skiet.
En as jy dit moet he hoe en waar kry jy dit
Re: Swartkruit lisensie
Posted: Sun Sep 01, 2013 12:12 pm
by Alwin
Hallo Landy
Eerstens moet jy 'n "Muzzle Loader Competency" kry. Doen aansoek vir 'n "Furter Competency", as jy alreeds ene vir gewone vuurwapens het. Jy sal ook 'n opleidings- sertifikaat benodig. Dit is nodig om die voorlaaier te mag besit.
Dan gaan jy, met die nuwe "competency" na jou naaste SAPS springstof afdeling kantore (ou bomopruiming). Vul vorms in ens, vir jou buskruit (black powder) permit. Dit magtig jou om 1 kg buskruit (of ekwivalent) en ook "caps" te besit, vervoer en stoor.
Sterkte!
Re: Swartkruit lisensie
Posted: Sun Sep 01, 2013 12:46 pm
by Landy
Hi 338LM
Wat jy eintlik se is ek moet dan in totaal 3 bevoegdheids sertifikate he want het reeds 2
Re: Swartkruit lisensie
Posted: Sun Sep 01, 2013 5:11 pm
by LUAN
Ja jy moet nou bevoegtheid he vir voorlaaier ook al het jy vir al die ander wapens bevoegtheid. Dan moet jy swartkruit permit he om kruit te kan koop en besit.
Re: Swartkruit lisensie
Posted: Sun Sep 01, 2013 8:32 pm
by Landy
Dankie manne