Page 1 of 1
Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 4:48 pm
by amanda
Aan al die jagters wat nog jagplek soek. Kom vat `n kans by ons. Daar is nog jagplek tot einde Desember maand. Selfsorg akkommodasie teen R 150-00 per persoon per nag. Julle kan ons e-mail by:
gertvanderw@saharaonline.co.za
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 4:58 pm
by Jakkalsgat
Middag Amanda
Stuur asb vir my voledige pryslys na
jacostander@telkomsa.net
groete
Jaco
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 6:00 pm
by Chevvy SS
Waar in die Karoo asb?
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 8:14 pm
by PWV
Amanda
Stuur vir my ook 'n pryslys asb. Chevvy het my genooi om by julle te kom jag.
pwvorster@vodamail.co.za
Groetnis
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 8:20 pm
by Arnold
Plek en pryse asb.
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 9:15 pm
by Gawie(13mm)
Oom Pieter, ek bestuur.

Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Tue Sep 03, 2013 9:21 pm
by PWV
7mm wrote:Oom Pieter, ek bestuur.

Doodreg, jy ken tog jou bakkie!
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Sat Sep 07, 2013 5:48 pm
by PWV
amanda wrote:Aan al die jagters wat nog jagplek soek. Kom vat `n kans by ons. Daar is nog jagplek tot einde Desember maand. Selfsorg akkommodasie teen R 150-00 per persoon per nag. Julle kan ons e-mail by:
gertvanderw@saharaonline.co.za
Wonder wat het van Amanda geword!!
Ek het 'n e-pos gestuur, maar geen reaksie ontvang nie.
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Sat Sep 07, 2013 8:22 pm
by WitWillem (Charl)
El het epos gekry. Moenie worry as julle nie een kry nie, julle mis niks!
Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Sun Sep 08, 2013 8:55 am
by prohunt
Sien dis ongelukkig ook weer 'n advertensie so met die intrapslag.

Re: Karoo Jag in Weskaap
Posted: Sun Sep 08, 2013 10:52 am
by PWV
Prohunt wrote:Sien dis ongelukkig ook weer 'n advertensie so met die intrapslag.

Doodreg, Prohunt, jy neem die woorde so uit my mond. Dalk laaste sien van ons Amandatjie!