Page 1 of 1

Veldbrande in Yosemite

Posted: Wed Sep 04, 2013 4:52 pm
by Carl
Dis ongelooflik hoeveel die land insit om brande te stop. Fantastiese fotos soos die storie vertel
http://cdn.theatlantic.com/static/infocus/rimfire082613/s_r01_77613247.jpg

Nog fotos
http://www.theatlantic.com/infocus/2013 ... re/100581/

Re: Veldbrande in Yosemite

Posted: Wed Sep 04, 2013 6:04 pm
by LongWolf
Daai manne werk in rowwe omstandighede... hats of to them.

Baie mooi fotos.

Re: Veldbrande in Yosemite

Posted: Wed Sep 04, 2013 7:55 pm
by theedge
Baie mooi foto.

Re: Veldbrande in Yosemite

Posted: Thu Sep 05, 2013 9:15 am
by Marc
Baie mooi foto, die verskil is dat daardie mense omgee vir hulle landsburgers, hier kan ons ongelukkig nie dieselfde se nie :(