Page 1 of 1
Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Thu Sep 05, 2013 1:06 pm
by Peter OMoore
Hi hallo julle
Ek is opsoek na 'n kolf - Musgrave Model 80
Kan iemand dalk help? Of weet julle van iemand wat een het?
Laat my weet asseblief.
Dankie byvoorbaat.
Re: Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Fri Sep 06, 2013 7:58 am
by Beyers
Seker vir 'n 308?
Re: Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Fri Sep 06, 2013 8:48 am
by Marc
Ek het 'n relatief nuut/baie goed opgepasde Model 80 .243 kolf wat in die kas lĂȘ, maak my 'n aanbod

Re: Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Fri Sep 06, 2013 2:45 pm
by Peter OMoore
Dankie Marc
Hoeka vir my 243.
Klink vir my reg.
Het vir jou epos gestuur.
Dankie Peter

Re: Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Fri Sep 06, 2013 2:57 pm
by Peter OMoore
Hallo Marc
Stuur asseblief vir my fotos van kolf na
omoorep@gmail.com
Ek stel belang en sal graag 'n aanbod wil maak.
My sel nr is 082 944 0415
Dankie
Peter

Re: Kolf vir Musgrave Model 80
Posted: Fri Sep 06, 2013 3:17 pm
by Marc
Het jou email gestuur, gaan vanmiddag gou mooi foto's neem en sms
