Page 1 of 1

Tim Wells - The Rise

Posted: Thu Sep 05, 2013 3:08 pm
by Geno
Hmmm, dis jammer dat Arabiedam se silwers nie meer so kwaai spring nie...



Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Thu Sep 05, 2013 3:40 pm
by Katefbessie
Lyk na vet sports!

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Thu Sep 05, 2013 3:42 pm
by VdWalt
Hierdie man ken sy boog!

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Thu Sep 05, 2013 3:51 pm
by Alwyn
hy MAG maar!!!!

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Fri Sep 06, 2013 6:42 am
by Frederik
Ongelooflik, Robin Hood staan bietjie terug!

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Fri Sep 06, 2013 6:43 am
by DWB
Is julle seker dis nie oneties nie? Die visse het nie 'n kans nie :): :laugh:

Die man mag maar, ongelooflik hoe hy die vis kan "track"

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Fri Sep 06, 2013 6:47 am
by Smiley
Hy kan skiet..

Re: Tim Wells - The Rise

Posted: Fri Sep 06, 2013 7:57 am
by PaulM
DWB wrote:Is julle seker dis nie oneties nie? Die visse het nie 'n kans nie :): :laugh:
Moet wees, Deon, hy lĂȘ hulle nog by die water ook voor!!! ;D ;D ;D