Page 1 of 2

Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Fri Sep 06, 2013 10:06 pm
by Flip Nel
Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Fri Sep 06, 2013 10:10 pm
by Cobus(Cobb)
Neewat Flip, my Forum hol nog selle spoed, met of sonder jou fotos, as jy wil deel, laat waai....jy kan dalk net die fotos deurgaan en die meer uitsonderlikes/interessantes laai...

My 2c

Cheers

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Fri Sep 06, 2013 11:37 pm
by JPS
Ek geniet die foto's. ons manne in die stad sien dit min genoeg...

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 7:39 am
by grumpy
AS jy nie gaan laai nie vra ek mooi dat jy vir my stuur na my epos. Fotos van die natuur en diere is altyd welkom by my. Ek leef in n koue konkryt oerwoud en kan nie wag vir sulke fotos. Ek kry nie baie kans om uit te kom hier nie so ASB STUUR VIR MY!!!

armour1@live.co.za

Baie dankie.

Wardeer jou samewerking!!!!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 9:14 am
by Stefan764
Nee wat Flip laat waai!!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 9:32 am
by Ooploop
Sit op ASB!
Dankie!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
by Riaan Beeslaar
Gooi mielies Flip

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 3:29 pm
by Kallie404
Flip, laat waai !! Ek het self n Game Cam en kan gewoonlik nie wag om te sien wat op is nie,gewoonlik iets interesants.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 4:43 pm
by LongWolf
Flip

Waar is die fotos?????????????

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 4:48 pm
by mariusr
Asb! Flip laat waai met die cam fotos!!!!!!!!!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 5:23 pm
by VdWalt
Laai asb!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 6:29 pm
by BRNO (Pierre)
Gooi asb. Ons waardeer.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 6:52 pm
by Flip Nel
Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie. ;D

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 6:54 pm
by Flip Nel
pine wrote:Flip,
Laai ALLES asseblief, ek ken jou dorp en het baie van my tyd in my jong dae daar spandeer. As ek vroeg volgende jaar in daai koerse kom sal ek jou kontak. Jy sal dalk stories hoor van jou eie plek wat jy nie geken het nie. Ek wag vir vir AL jou fotos.
Geseend Pine.

Jislike Oom Pine dit sal nice wees , baie dankie

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sat Sep 07, 2013 10:38 pm
by Spanner
Sit op Flip, sit op. Soos met alle dinge het almal 'n vrye keuse op dit te "wil" kyk of nie. Die suurknol se dinges man, ons wil dit graag sien.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 9:35 am
by Hennie Dreyer
Flip - duidelik word dit gewaardeer - laai die fotos - en baie dankie daarvoor

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 2:25 pm
by Jakkie 321
Sit op asb.

Groette

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 4:03 pm
by PWV
Flip nel wrote:Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie. ;D
Neem die kamera outomaties? Jy se jy was 2 maande laas daar. Stoor hy al die foto's oor 2 mande? Ek weet niks van die ding nie, daarom die dom vrae.

Groetnis

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 4:37 pm
by Flip Nel
Pieter Willem Vorster wrote:

Hy het 'n memory kaard in wat 99999 foto's kan neem, solank die batterye hou neem hy Foto's, ek het hom laas vir 2 maande opgesit en die battery was nog goed. Hy neem 'n Foto elke keer as die sensor beweging waarneem

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 4:45 pm
by PWV
Flip nel wrote:

Nog vrae Flip. Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!!

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Sun Sep 08, 2013 8:35 pm
by Flip Nel
[
Hy het 'n memory kaard in wat 99999 foto's kan neem, solank die batterye hou neem hy Foto's, ek het hom laas vir 2 maande opgesit en die battery was nog goed. Hy neem 'n Foto elke keer as die sensor beweging waarneem[/quote]

Nog vrae Flip. Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!![/quote]

Hy neem dag en nag, ongelukkig is sy beweging sensor net tot so 5 m effektief, hy werk beter by iets soos 'n soutklip of so wat die wild moet nader kom, ek maak hom gewoonlik teen 'n boom of so vas. Oom sal sien ek het vorige slag klomp Foto's geplaas wat met hom geneem is http://jaracal.com/viewtopic.php?f=118&t=20351

Praat maar as Oom nog iets wil weet.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Mon Sep 09, 2013 6:40 am
by egenis
Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.

Laai gerus - daai lid kan dan maar plan maak om vinniger internet te kry of hy moet dan nie jou prentjies kyk nie...
So maklik soos dit.

Jou prentjies gaan beslis nie die forum stadiger maak nie...

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Mon Sep 09, 2013 7:33 am
by Geno
Pieter Willem Vorster wrote:Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!!
http://en.wikipedia.org/wiki/Remote_camera

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Mon Sep 09, 2013 3:37 pm
by tau
Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.
Flip as iemand kla mail dit vir my laat ek kan verlang asseblief.

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Posted: Mon Sep 09, 2013 3:50 pm
by PWV
tau wrote:
Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.
Flip as iemand kla mail dit vir my laat ek kan verlang asseblief.
Wonder wie is die suurgatte wat gekla het?