Page 1 of 1
Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sat Sep 07, 2013 11:17 am
by Johan04
Ek weet nie of die bok salk al hier op die vorum is nie,maar ek sit maar die foto op. Blykbaar iewers in Namibia.
groot gemsbok.JPG
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sat Sep 07, 2013 8:32 pm
by Landy
Sjoe omtrent n paar horings
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sat Sep 07, 2013 8:59 pm
by mariusr
Dis nie net groterig nie maar baie baie groot ver in RW! Lyk soos 'n koei!?As ek moet skad 45 duim plus!!!
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sun Sep 08, 2013 12:52 am
by Geno
47 en iets duim. Boog man het haar geskiet. No.1 SCI boog bok.
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sun Sep 08, 2013 9:02 am
by LongWolf
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sun Sep 08, 2013 9:18 am
by mariusr
Ja voorwaar prag troefee! RW rekord 49.5 duim gejag 1985!
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Sun Sep 08, 2013 7:52 pm
by theedge
Geno wrote:47 en iets duim. Boog man het haar geskiet. No.1 SCI boog bok.
Wow baie netjies
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Mon Sep 09, 2013 7:25 am
by Geno
Overall no.10 op SCI, en no.1 met boog.
Vanaf:
http://member.scifirstforhunters.org/me ... ID=1135633
Book Record Details
Species: F226 - Kalahari Gemsbok (Namibia)
Member Name: Manfred Egerer
Score: 103 7/8 Overall Rank: 10
Method: Bow & Arrow Method Rank: 1
1135633.jpg
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Mon Sep 09, 2013 7:33 am
by mariusr
Aitsa! Sien die "kinkel" in die kabel! Ja selfde gemsie!
Re: Groterige gemsbok(horings)
Posted: Mon Sep 09, 2013 3:31 pm
by Johan04
Geno, ek wil nog met jou gestry het dat die bok nog in lewendelywe is,omdat die persoon wie die foto vir my gestuur het n opsie gehad het om die bok te jag.Ek gaan nie verder met jou probeer stry nie,want daar le die dooie bewys.
Groete
Johan