Page 1 of 1

my Girls verbaas

Posted: Sun Sep 08, 2013 11:23 am
by 375fanatic
Ek het noudie middag my .22 gaan inskiet en my 2 meisiekinders saam gevat dat hulle ook bietjie aan skiet .
My oudste is die 7 en het al n paar keer met die .22 geskiet . Die jongste is 6 en dit was haar eerste keer. Ek plans hulle groepe van oud tot jonk . My friend het laaste geskiet en was so onder druk hy kon nie die geweer stilhou nie.

Hulle het op 25m oor die bakkie se dak op n x sak

Re: my Girls verbaas

Posted: Sun Sep 08, 2013 2:05 pm
by Marc
Gifappeltjies :)

Re: my Girls verbaas

Posted: Sun Sep 08, 2013 3:37 pm
by mariusr
Nou net hulle leer om daai een gaatjie al groter en groter te maak!My jongste seun skiet al beter as sy pa met die .22! Ons kyk altyd wie kan die grootste gat op papier maak met 15 skote!!

Re: my Girls verbaas

Posted: Sun Sep 08, 2013 6:14 pm
by 375fanatic
mariusr wrote:Nou net hulle leer om daai een gaatjie al groter en groter te maak!My jongste seun skiet al beter as sy pa met die .22! Ons kyk altyd wie kan die grootste gat op papier maak met 15 skote!!
Slim plan Marius hulle vra elke dag wanneer gaan ons nou hase jag

Re: my Girls verbaas

Posted: Mon Sep 09, 2013 10:39 am
by PITSMIT
mooiman ek sien hier is al hoe meer meisies wat begin bobaas skuts raak die jongmanne sal moet sokkies optrek hier kom lelike kompetisie vorentoe

se daai 2tjies baie geluk van my kant af

Re: my Girls verbaas

Posted: Mon Sep 09, 2013 11:31 am
by 375fanatic
Dankie Piet

my oudste se juis nou die dag vir die seuns by die skool hulle moet bietjie kompetiesie hou . ek wil nou vir die .22 n bipod opsit dat hulle lekker kan sit en skiet

Re: my Girls verbaas

Posted: Mon Sep 09, 2013 11:49 am
by PITSMIT
Goeie plan daai