Page 1 of 1
48'Geweer sak
Posted: Sun Sep 08, 2013 9:28 pm
by Cobus(Cobb)
Ridgeline, Buffalo Camo 48' geweer sak...gebruikte kondisie
Laat maar weet as jy hom soek.
Re: 48'Geweer sak
Posted: Sun Sep 08, 2013 9:44 pm
by Fanta300
Ek kan hom gebruik. Prys?
Re: 48'Geweer sak
Posted: Sun Sep 08, 2013 10:05 pm
by Cobus(Cobb)
Fanta, hy is onder "pay it forward", dus is dit verniet...anderdag doen jy weer goed aan ander...
Ek ry elke dag Vanderbijl toe, stuur my jou adres dan kom drop ek hom sommer by jou huis.
Re: 48'Geweer sak
Posted: Sun Sep 08, 2013 10:16 pm
by Fanta300
Baie dankie
PM jou my adres.
Re: 48'Geweer sak
Posted: Sun Sep 08, 2013 10:50 pm
by stan man
Re: 48'Geweer sak
Posted: Mon Sep 09, 2013 7:23 am
by Cobus(Cobb)
Hy is reeds oppad na Fanta se huis toe...
Re: 48'Geweer sak
Posted: Tue Sep 17, 2013 9:17 pm
by Fanta300
Baie dankie Cobus, dit was regtig gaaf van jou. Skuus dat ek jou nie kon nooi vir 'n koppie koffie nie. As jy weer in hierdie area kom val gerus in vir 'n koffie en geselsie.
Lekker aand,
Fantie