Page 1 of 1

Die Gogga Byt

Posted: Mon Sep 09, 2013 3:07 pm
by Gernie
Hi Almal

Die haelgeweer gogga het my redelik gebyt en is besig om rond te kyk vir 'n geweer. Ek het maar 'n skrapse 'budget', maar soek net iets om kleie en 'n paar tarentale, fisante ens te skiet.

As iemand van iets weet, laat my weet asb.

Gernie

Re: Die Gogga Byt

Posted: Mon Sep 09, 2013 4:17 pm
by toelie
Bel my 08drie 377 5310 ekt n pomp aksie vir jou

Re: Die Gogga Byt

Posted: Mon Sep 09, 2013 5:57 pm
by Gernie
Hi Toelie, het PM gestuur.

Re: Die Gogga Byt

Posted: Mon Sep 09, 2013 8:34 pm
by JTM
Hy het my ook gebyt. Voorspoed met jou soektog.

Re: Die Gogga Byt

Posted: Tue Sep 10, 2013 9:42 am
by Gernie
Hi Almal

Dink nie wat Toelie het is regtig waarna ek opsoek is nie. Weet enige iemand van 'n goeie tweedehandse haelgeweer?

Gernie

Re: Die Gogga Byt

Posted: Tue Sep 10, 2013 9:47 am
by gillie
Gernie wrote:Hi Almal

Dink nie wat Toelie het is regtig waarna ek opsoek is nie. Weet enige iemand van 'n goeie tweedehandse haelgeweer?

Gernie
Gernie, ek weet van 'n goeie tweedehandse een, maar hy is nie te koop nie ;D

Grappies op 'n stokkie, het jy al na Classica Arms se website gekyk of hulle gebel ? Hulle mag dalk vir jou iets he.

Groetnis
Johan

Re: Die Gogga Byt

Posted: Tue Sep 10, 2013 9:48 am
by gillie

Re: Die Gogga Byt

Posted: Tue Sep 10, 2013 1:05 pm
by Gernie
Dankie Almal, soek verkieslik 'n O/U.

Re: Die Gogga Byt

Posted: Wed Sep 11, 2013 6:35 am
by obasch
Wat is jou begroting?

Re: Die Gogga Byt

Posted: Wed Sep 11, 2013 7:18 am
by LUAN
Ek het n mooi cz brno s/s as jy belangstel.

Re: Die Gogga Byt

Posted: Wed Sep 11, 2013 7:28 am
by BRNO (Pierre)
.303 wrote:Ek het n mooi cz brno s/s as jy belangstel.
Prys?

Re: Die Gogga Byt

Posted: Thu Sep 12, 2013 7:21 pm
by Gernie
Hi Alaml

Met my soeke het ek op die volgende afgekom en gaan Saterdag gou kyk:
1. Cogswell & Harrison (The Avante Tou0 12 bore/engraved/automatic "safe" mode
2. c G BonehilL 20 bore/engraved/hammers/Birmingham

Ek weet hierdie is baie ou gewere, maar blykbaar in baie goeie kondisie. Nou soek ek raad;
- Wat is die gewere werd?
- Goeie koop? (Weet nog nie prys nie)
- Wat kan mens betaal hiervoor?

Ek luister graag,

Gernie

Re: Die Gogga Byt

Posted: Fri Sep 13, 2013 9:40 am
by Gernie
Baie dankie

Ek sal maar die 2 gewere gaan kyk en besluit. Ek het glad nie toegewyde status nie, dalk maar 'n plan maak.

Gernie

Re: Die Gogga Byt

Posted: Fri Sep 13, 2013 10:46 am
by obasch
20Br gladnie so skaars as wat mense glo nie. Prysgewys baie na aan 12Br. Moenie die 20Br gering skat nie! Tussen 12 en 20Br vat ek persoonlik die 20 enige dag.