Page 1 of 1

Antonio Zoli S.P.A

Posted: Wed Sep 11, 2013 3:44 pm
by DJ V
Hi,

Het enige iemand ondervinding / besit een van die maatskappy se haelgewere?

My Atis interarms aankoop sessie het nie uitgewerk nie en ek kan my hande kry op 'n semi automatiese een van Zoli. Gas operated. 3 + 1. Daar is geen kans om extended mag op te sit nie.

Ek luister verder

Re: Antonio Zoli S.P.A

Posted: Wed Sep 11, 2013 3:50 pm
by mariusr
Baie goeie gewere!

Re: Antonio Zoli S.P.A

Posted: Wed Sep 11, 2013 4:00 pm
by G-force
Zoli is n baie goeie produk.Het n .308 fullstock Zoli.

Re: Antonio Zoli S.P.A

Posted: Wed Sep 11, 2013 4:03 pm
by Spanner
Pragtige wapens, gaan kyk gerus op hul website. HUlle maak gewere, haelgewere en drillings. Dit lyk vêr bokant my begroting.... maar as jy éen kan kry wat by jou sak pas, kan jy hom maar koop, dan kom maak jy ons jaloers !