Page 1 of 1

Huntex Kaap

Posted: Thu Sep 12, 2013 7:41 am
by Alwyn
More More

Ekt het nou die lys gesien van wie almal daar gan wees (dis nou handelaars ens...)
Kan die manne soos Willim dalk vir ons n idee gee van wat hulle alles by die skou gan he.......

Groete

Re: Huntex Kaap

Posted: Thu Sep 12, 2013 2:59 pm
by birklec
Ek wil ook graag weet!!Orals waar jy bel is net nooit stock nie.Wat gaan die ouens dan daar verkoop.

Re: Huntex Kaap

Posted: Fri Sep 13, 2013 8:12 am
by DJ V
Hallo almal,

Vox gaan daar wees met ons sataliet aanbieding vir die manne wat niks internet konneksie het nie. Of wat het en sukkel.

Ek het ook 4 x R1000 pryse (R1000 per dag oor die 4 dae) vir manne / dames wat hul details kom invul op 'n lucky draw basis.

Jy kan die voucher by Suburban Guns gaan gebruik!

Ek sien julle daar