Page 1 of 1
4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 10:15 am
by Chevvy SS
Enige plek in 'n radius van 300km vanaf Citrusdal.
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 10:19 am
by Gawie(13mm)
Ek weet nie, maar ek gaan saam.
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 12:51 pm
by Gawie(13mm)
7mm wrote:Ek weet nie, maar ek gaan saam.
Jammer Chevvy. Toe die manne sien ek wil saam gaan, wil niemand antwoord nie

Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 1:10 pm
by Charles.308
Hi Chevvy,as jy kry nooi my saam of PM my,ek is ook opsoek.
Dankie
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 2:12 pm
by tokjak
pm my
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 3:38 pm
by Geurt
Om te skiet of om te vang en is afstand van 600km te ver van Citrusdal?
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 3:59 pm
by Chevvy SS
Skiet Geurt.
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Fri Sep 13, 2013 5:58 pm
by PWV
Ek sal vir jou skiet, Chevvy. Ek weet mos jy het al jou doppe opgefop!
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Tue Sep 17, 2013 12:13 pm
by Geurt
Ek is nou nie seker nie Chevvy, sal jy verder wil loop skiet? Ek praat van Philipstown se wêreld.
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Tue Sep 17, 2013 12:39 pm
by nepol
Ver jy van bredasdorp af?
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Tue Sep 17, 2013 1:16 pm
by PWV
Chevvy
As die pryse reg is, sal ek ook belangstel in Nopol se storie.
Bredassdorp is mos nie te ver van jou af nie.
Groetnis
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Tue Sep 17, 2013 1:43 pm
by nepol
Hallo oom pieter.
Sien oom kom ook uit n goeie bloedlyn met die vorster van. Ek is Neville Vorster. Hier n boer wat mense springbokke en takbokke laat skiet vir R21/kg net vel aan. Wat ek nog die jaar betaal het. Weet hy skiet nie meer takbok die jaar nie maar sal hom gou vanaand lui gee hoor hy nog sbok laat skiet. Weet die tyd van jaar manne maar besig met hulle graan. Bokke is net nie baie groot nie en n man sal maar in dorp moet blyplek kry wat nie te moeilik is nie. Paarl so amper 200km van ons af. Was darrem daar op skool gewees.Sal more oggend gou laat weet wat die man se. Anders sal ek def hy nie nou meer laat skiet nie volgende jaar plan maak met hom. Weet net sy takbokke man vroeg bespreek.
Groette Neville
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Tue Sep 17, 2013 3:53 pm
by Chevvy SS
Dankie Neville- wag dan vir jou.
Re: 4-6 springbokke gesoek asb.
Posted: Thu Sep 19, 2013 3:26 pm
by nepol
Jammer kom nou eers terug. Was gesukkel nan in hande te kry. Ongelukkig jag hy nie meer die jaar nie. Se het maar nie nou te veel bokke oor nie en laat hulle maar eers bietjie rustig word weer tot volgende jaar. Se mense welkom volgendr jaar te kom skiet dinge goed gaan net sorg vroeg met hom reel. Moet se was self nog lus vir ou laas skoot te gaan skiet
So die wat wil my vroeg volgende jaar net laat weet en ek reel iets vir julle