Page 1 of 1

Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Sat Sep 14, 2013 9:26 am
by JPS
More,

Ek sien die manne van Safari moet iets regdoen om die soort rugsteen te kan kry. Om in die selfde asem genoem te word met 'n Retailer soos Dischem spreek ook boekdele en dit lyk om die manne van RAC glo in die bestuur in die maatskappye doen goeie.dinge, kan dit beaam met my ondervindinge met die bestuurders.

Welgedaan manne hou soo aan.

http://www.fm.co.za/business/2013/09/05 ... nvestments

Groete
JP

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Sun Sep 15, 2013 11:45 am
by James Wright
Dis great om te sien dat die besigheids wereld ons bedryf/industrie sien as puik beleggings moontlikhede.soos jy se Jan om in die selfde asem genoem te word as van die groot retailers spreek verseker boekdele en Safari & Outdoor verdien dit verseker.

Welgedaan julle manne!

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Sun Sep 15, 2013 3:20 pm
by Rfourie
Dit is interesant, dan is ook nou n aandeelhouer! Deur Citadel het ek aandele by RCM.....dus aandele in Safari and Outdoor. Geluk Safari.....julle bly maar die markleiers. Terwyl die ander manne stry en baklei oor dit en dat, bly julle gefokus en beplan aan die volgende skuif!

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Mon Sep 16, 2013 6:46 am
by immelmanw
Rfourie wrote:Dit is interesant, dan is ook nou n aandeelhouer! Deur Citadel het ek aandele by RCM.....dus aandele in Safari and Outdoor. Geluk Safari.....julle bly maar die markleiers. Terwyl die ander manne stry en baklei oor dit en dat, bly julle gefokus en beplan aan die volgende skuif!
Fourie, ons sal mooi na jou belang kyk! Nou kan ons darrem n paar lekker goedjies by Huntex Kaap weggee.....of n klomp winkeltjies oopmaak.......

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Mon Sep 16, 2013 8:52 pm
by JPS
[quote="immelmanw"[/quote]
Fourie, ons sal mooi na jou belang kyk! Nou kan ons darrem n paar lekker goedjies by Huntex Kaap weggee.....of n klomp winkeltjies oopmaak.......[/quote]

Willem die klink soos 'n mooi idee, maar koop sommer baie stock ook sodat ons genoeg het hier in SA,

Groete Geluk en Sterkte
JP

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Mon Sep 16, 2013 9:52 pm
by immelmanw
JPS wrote:[quote="immelmanw"
Fourie, ons sal mooi na jou belang kyk! Nou kan ons darrem n paar lekker goedjies by Huntex Kaap weggee.....of n klomp winkeltjies oopmaak.......[/quote]

Willem die klink soos 'n mooi idee, maar koop sommer baie stock ook sodat ons genoeg het hier in SA,

Groete Geluk en Sterkte
JP[/quote]
JP
Dankie man! As daar maar net stock was om te koop! Ons sal maar die geldjies bere tot die stock weer beskikbaar raak!

Groete

Re: Safari en Outdoor kry goeie rugsteen van RAC

Posted: Mon Sep 16, 2013 11:33 pm
by Monrique (SJ)
Welgedaan S&O!!

Groetnis
Monrique