Page 1 of 1
Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 12:00 pm
by Dries101
Ek het n goed gebruikte stel Lee 243 win matryse (2 stuk), wat verniet is aan die eerste ou in my omgewing maw kom tel hulle op

Hulle werk nog dood dollies en het net n skoonmaak nodig. Ek is in Alberton.
Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 3:21 pm
by Cobus(Cobb)
waar bly jy? eks oppad
Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 3:38 pm
by Dries101
Cobus(Cobb) wrote:waar bly jy? eks oppad
Sal hulle more werk toe bring as jy wil verby kom eks in Houghton-pm my dan gee ek jou die besonderhede
Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 6:52 pm
by Dries101
Hi Cobus het hulle geneem. Great om jou te ontmoet!
Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 7:51 pm
by Cobus(Cobb)
Dries, dankie mater, en dankie vir daai 2 koues en lekker stories...annerdag maak ons weer so
Cheers
Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 9:00 pm
by theedge
Cobus(Cobb) wrote:Dries, dankie mater, en dankie vir daai 2 koues en lekker stories...annerdag maak ons weer so
Cheers
Net 2 maat

Re: Lee 243 win. matryse
Posted: Wed Sep 25, 2013 9:08 pm
by Cobus(Cobb)
theedge wrote:Cobus(Cobb) wrote:Dries, dankie mater, en dankie vir daai 2 koues en lekker stories...annerdag maak ons weer so
Cheers
Net 2 maat

Dis 'n skool aand...moet vroeg by huis wees...

...maar ek moet sĂȘ, as jy eers jou sit gaan vat daar by Dries se huis....gaan dit 'n lekker laaaaaaang aand wees met lekker stories en kuier.