Page 1 of 1
H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 11:10 am
by heywillie
Goeie more,
Ek sukkel om H&N Baracuda Hunter vir .177 kaliber te kry (10.34gr puntjie).
Dis al wat in my geweer mooi werk.
Ek kry nie dit in die winkels of aanlyn nie !?
As iemand kan help sal ek dit baie waardeer !
6c6ac043ab.jpg
Re: H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 11:14 am
by Geno
Ek het hier al gekry:
Karani Brothers CC
Address: Portion 57 Old Pretoria Rustenburg Main Road (R104), 0284
Phone: 014 572 3126
Hours:
Friday 8:30 am – 6:00 pm
Re: H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 11:38 am
by heywillie
dankie Geno ! Sal kyk of hulle vir my sal stuur, dis effens vêr om te ry vir n pakkie windbuks patrone

Re: H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 11:48 am
by Stefan764
S&O het stock, R60 vir 200x
Re: H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 11:51 am
by LUAN
Ek het hulle ook gebruik hulle is nogal akkuraat vir n hp pellet maar gebruik nou net die ft trophy 8.64gr en baracuda 10.65gr vir die langer skote. Dink ek het nog n vol blikke oor van die hunter. Waar is jy gelee Willie?
Re: H&N Baracuda Hunter
Posted: Fri Sep 27, 2013 12:55 pm
by heywillie
Stefan764
Baie dankie
.303
Ek is in Pretoria