Page 1 of 1

Re: Rudolph Gear.....Exciting New Products!!!

Posted: Wed Oct 02, 2013 9:14 pm
by douw
Gooi sommer die pryse hier asb. Ek is in die mark vir albei produkte.

Groete
Douw

Re: Rudolph Gear.....Exciting New Products!!!

Posted: Wed Oct 02, 2013 9:16 pm
by Corniel
[quote="douw"]Gooi sommer die pryse hier asb. Ek is in die mark vir albei produkte.

Jip, asb pryse

Re: Rudolph Gear.....Exciting New Products!!!

Posted: Wed Oct 02, 2013 9:18 pm
by Pvdw
Rudolph wat is daai mowwe se NRL waarde??

Ek is ook in die mark vir daai kort bipod. Prys asb??

Peet

Re: Rudolph Gear.....Exciting New Products!!!

Posted: Wed Oct 02, 2013 11:27 pm
by junglejulian
Ek het vandag die bipod van nader bekyk by S&O en dit lyk na n goeie produk.koste was R650 gewees.ek het al dieselfde tipe kort bipods te koop gesien vir R400 maar dan het dit nie die swiwel opsie nie.