kroon/crown
Posted: Sat Nov 27, 2010 8:12 pm
Hallo
Het die laaste tyd bietjie gesukkel met my roer en toe agter gekom daar's 'n burr op die kroon. Natuurlik van skoonmaakstok terug pluk. So 'n geweer se kroon moet weer op 'n draaibank gesny deur 'n gunsmith.
Die volgende wat ek gedoen het is wel onverantwoordelik
, maar omdat dit in elkgeval gesny moes word het ek dit toe met stukkie skuurpampier versigtig en senuweeagtig die burr afgeskuur. Het getoets en skiet weer op 'n tiekie. 
Toe ontdek ek die tool oppie internet wat ou kan trips na die gunsmith toe kan spaar. Veral as ou baie skiet en v?r van 'n betroubare smit is.
http://riflestocks.tripod.com/targetcrown.html
Ek sien van vriende laat sny hulle krone reguit (0 grade) af sonder chamfer. Op hierdie blad sny hulle hom 11 grade met 'n 60 grade chamfer.
Cheers
D