Page 1 of 1

Jagseisoen vir Elande

Posted: Thu Oct 03, 2013 11:08 am
by 30-06
Is daar iemand wat dalk kan help.
Ek kry geen inlgiting oor elande op die 2013 Jagproklamasie nie.
Kan iemand dit dalk verklaar.