Page 1 of 2
Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 9:49 am
by immelmanw
More Manne en Dames
Vandag het ek n gunsie van julle nodig!
Eikestdad Nuus Koerant het n kompetisie vir die BESTE KOFFIE in Stellenbosch. Die sms kompetisie sluit more. Kos slegs R1.50
SMS asseblief "koffie" Safari & Outdoor Stellenbosch na 34420
Ek sal regmaak met julle met BAIE 87gr V-Max punte, baie Berger punte, Lapua dope en alles in stock (as daar weer stock is LOL) en dan natuurlik n GRATIS KOPPIE VAN DIE BESTE KOFFIE IN STELLENBOSCH!
Asseblief Manne, sal waardeer.
Groete
Willem Immelman
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 9:52 am
by hencohugo
Gestuur.
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 9:57 am
by Lourens Potgieter
Gestuur
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:00 am
by Jean Marais
As die koffie is soo die by Pretoria, dan stuur ek ook, al het ek nog nooit SB s'n geproe nie.
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:05 am
by Geno
Jean Marais wrote:As die koffie is soo die by Pretoria, dan stuur ek ook, al het ek nog nooit SB s'n geproe nie.
Ditto
Gestuur
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:09 am
by DWB
Sommer 2 keer gestuur en ek drink nie eers koffie nie

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:21 am
by DawieKotze
Gestuur - 6.5x55 Lapua doppe sal baie handig te pas kom oor so 'n maand of 2!!
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:26 am
by immelmanw
Thanks manne!
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:30 am
by Marc
Sommer van al die fone af gestuur, hier is 'n paar

Ek wil in die ry wees vir n Emmer 6mm 80gr Nosler BT's as jou skip land

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:37 am
by LUAN
Is daar ook koffie by die Stellenbosch tak? Ek het niks gesien toe ek daar was......
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:47 am
by Chevvy SS
Ek dink dan julle verkoop guns?
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 10:51 am
by Stefan764
Chevvy SS wrote:Ek dink dan julle verkoop guns?
Ons verkoop
gewere!
Praat Afrikaans of gaan!!
Hahahaha sorry Chevvy ek kon net nie die een weerstaan nie
PTA maak so 3 na 6 dae n maand lekkerder koffie as STB en dit is elke keer as Willem Immelman hier bo kom kuier. Hy MAG maar! As julle weer in die STB winkel is vra dat Willem self vir jou n koppie koffie skink, hy het die magic touch!!
Dankie vir die manne wat support, word waardeer!
Safari-groete
Stef
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 12:56 pm
by ANDRIES
Gestuur.Hulle het verseker die lekkerste koffie in die Wes Kaap.
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 1:14 pm
by Eugene
Gestuur!
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 2:24 pm
by Swede
ook gestuur nou is my airtime op

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 2:32 pm
by Frikkiedbr
gestuur, sal graag die koffie wil proe
http://i266.photobucket.com/albums/ii269/theogrit/1sm084thumbsup.gif
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 3:01 pm
by Pappabeer
Gestuur.
Ek het juis die laaste van my Selous-blend bone vroeër die week gebruik. Dink dis weer tyd vir n boland naweek
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 3:55 pm
by JTM
Daarshy, gestuur!
Nou waar is my V-max 87 Greiners, asb???

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 4:35 pm
by Giepie
Jean Marais wrote:As die koffie is soos die by Pretoria, dan stuur ek ook, al het ek nog nooit SB s'n geproe nie.
Ek mis nie 'n koffie by Pta tak nie.

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 4:39 pm
by Silent Hunting
madako wrote:Gestuur - 6.5x55 Lapua doppe sal baie handig te pas kom oor so 'n maand of 2!!
Yes please. Sit my naam ook daar by vir daardie doppe. My aansoek gaan volgende week in.
Henk
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 4:44 pm
by FCLoretz
gestuur
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 6:08 pm
by PWV
Gestuur
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 6:09 pm
by Silent Hunting
Pappabeer wrote:Gestuur.
Ek het juis die laaste van my Selous-blend bone vroeër die week gebruik. Dink dis weer tyd vir n boland naweek
Dewald,
As dit is wat jy vir my gemaak het Woensdag middag, dan moet jy beslis weer Boland toe.
Henk
Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 6:46 pm
by Jacquesb
Gestuur
"Brandewyn, KWV"

Re: Beste Koffie
Posted: Fri Oct 04, 2013 7:44 pm
by Pappabeer
Silent Hunting wrote:Pappabeer wrote:Gestuur.
Ek het juis die laaste van my Selous-blend bone vroeër die week gebruik. Dink dis weer tyd vir n boland naweek
Dewald,
As dit is wat jy vir my gemaak het Woensdag middag, dan moet jy beslis weer Boland toe.
Henk
Daai was juis die oaaste stuiptrekking...