Spur uie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Spur uie
Sny uie in dun ringe, laat lê in n bak met Sprite vir 3 ure.
Meng koekmeel met bietjie sout en braaivleis speserye.
Skud die uie af en diepbraai in olie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/corkscrew_restaurant_onion_rings_zps1d0dcc03.jpg
Meng koekmeel met bietjie sout en braaivleis speserye.
Skud die uie af en diepbraai in olie.
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/corkscrew_restaurant_onion_rings_zps1d0dcc03.jpg
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Spur uie
Wou altyd geweet het hoe hulle dit maak? Dankie Frikkie!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Spur uie
Is die nou 'n regte antwoord of 'n sarkastiese een Maruis 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Spur uie
Nee regte antw. Dis vir my die lekkerste van spur daai uie ringe maar kon dit nooit so kry by die huis!!!Nou sal ek weer probeer danksy jou!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Spur uie
Nee dis reg, ek was mos so oor die vingers geslaan oor die resepte pos en grap goed so, ek vra maar net
Ek hou ook van dit en gedink baie sal die resep wil hê
Ek hou ook van dit en gedink baie sal die resep wil hê
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Spur uie
Dieselfde hier .mariusr wrote:Nee regte antw. Dis vir my die lekkerste van spur daai uie ringe maar kon dit nooit so kry by die huis!!!Nou sal ek weer probeer danksy jou!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Spur uie
Frikkie jou doring! Eks mal oor Spur se ringe nou kan ek my eie maak!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Spur uie
GROOT plesier, lekker eet
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Spur uie
Lekker man! Wonder net deur hoe baie sprite gaan Spur......
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Spur uie
Laat die resepte en grappies maar kom. Ek geniet en waardeer dit.
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Spur uie
slagdop wrote:Laat die resepte en grappies maar kom. Ek geniet en waardeer dit.
+10
Like ook Frikkie se grappies... nie so veel die resepte nie want ek sit altyd en kwyl as ek dit lees...
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Spur uie
Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.
Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!
Groete
Douw
Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!
Groete
Douw
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Spur uie
Humor was nog nooit sleg nie. Gooi !douw wrote:Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.
Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!
Groete
Douw
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Spur uie
Dankie manne, groot plesier.vriell wrote:Humor was nog nooit sleg nie. Gooi !douw wrote:Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.
Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!
Groete
Douw
Mooi Vrydag vir almal
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images1_zpsd79f2e7e.jpg