Page 1 of 1

7x57

Posted: Thu Oct 24, 2013 6:35 pm
by Landy
Ek het n K98 7x57 musgrave baie goeie toestssand wat is sy waarde min of meer

Re: 7x57

Posted: Fri Oct 25, 2013 7:14 am
by mariusr
Neem aan sonder teleskoop? So tussen R6k-R8k!

Re: 7x57

Posted: Fri Oct 25, 2013 2:52 pm
by Landy
Dankie dis vir versekering doeleindes

Re: 7x57

Posted: Fri Oct 25, 2013 4:45 pm
by mariusr
Vir versekering so bietjie ander storie !?Daar praat ons vervanging met nuwe Musgrave!! Tussen R18 en R23K !!!!