Page 1 of 1

NiteCore MT2C - 360 Lumens Special R855

Posted: Sun Oct 27, 2013 1:30 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Julle

Ons het die MT2C op special vir R855 - generiese laaier en 2300 mAh 18650 battery ingesluit!

Loer gerus hier - en pm my om te bestel of bestel sommer aanlyn http://nitecoresa.co.za/home/woking-nit ... 80-lumens/

Re: NiteCore MT2C - 360 Lumens Special

Posted: Sun Oct 27, 2013 3:28 pm
by cassie_calvinia
wat is julle waarborge op julle flitse?
is dit ook soos led lenser, wat hom verniet regmaak?

Re: NiteCore MT2C - 360 Lumens Special

Posted: Mon Oct 28, 2013 7:29 pm
by Celesti@NiteCoreSA
cassie_calvinia wrote:wat is julle waarborge op julle flitse?
is dit ook soos led lenser, wat hom verniet regmaak?
Hi Cassie dankie vir jou navraag ;D

Ons flitse het 'n 18 maande waarborg op, maar ons het nog geen waarborg klagtes op die model gehad nie 8)

Ons eer ons waarborge tot die T, so jy hoef rerig nie daaroor te stres nie ><)

Ons toets ook elke liewe flits en charger wat uitgaan en laai die battery vol voor ons hom vir kliente of ons handelaars stuur.

Re: NiteCore MT2C - 360 Lumens Special R855

Posted: Wed Dec 18, 2013 1:18 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Die MT2C is laag in voorraad plaas julle bestellings in tyd vir Kersfees:-)

http://nitecoresa.co.za/home/woking-nit ... 80-lumens/

Re: NiteCore MT2C - 360 Lumens Special R855

Posted: Fri Jan 03, 2014 9:23 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Ouens hoop julle het 'n heerlike Kersfees en Nuwe Jaar gehad:-)

Die MT2C special gaan eindig as ons uit voorraad uit is en ons het nog net 'n paar oor so wikkel as jy nog ene wil he teen R855!

Groete
Celesti