Page 1 of 1

Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 9:34 am
by CarelG
Manne ek het die volgende twee trofees laat maak by Herman Meyer (Ngulube Taxidermis) in Ventersdorp. Eks baie tevrede en kan hom sterk aanbeveel......

[image]http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/bokke/ELANDTROFEE1.jpg[/image]

[image]http://i1216.photobucket.com/albums/dd374/carelg/bokke/ELANDTROFEE2.jpg[/image]

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 9:35 am
by CarelG

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 9:38 am
by Piet Pille
Netjies Karel.
Nou daai is wat mens 'n sprinbok noem!!! :):

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 9:39 am
by LongWolf
Netjies...

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 9:52 am
by CarelG
Ja nee daai 16 en n half duimers loop n ou nie elke dag raak nie! By VanZylsrus geskiet....

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 7:13 pm
by vriell
Baie mooi !

Re: Goeie werk!

Posted: Sat Nov 02, 2013 8:22 pm
by Landy
Daai is n mooi springbok

Re: Goeie werk!

Posted: Sun Nov 03, 2013 9:18 am
by NEGE3
Baie goeie handewerk. Die man se werksplek is ook agtermekaar.